
Roodepoort Teater en Mask-a-Raid produksies bied met trots aan Raponsie red Fabel Land in die winter skoolvakansie, vanaf 7 tot 14 Julie 2023 daagliks 11:00vm in die Roodpepoort Basement teater. Die talentvolle trio akteurs Marissa Claasen, Botha Enslin en Elizma Byleveldt vat jou op n avontuur reis om die kleinspan […]