GROET DIE GROTHELD


Gert Struwig (Hannes Muller) is `n rerige erige Grotman. Hy is beslis nie `n metroman nie. Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braais, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. `n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man! Skaterlag tye saam met die Grotheld en `n komiese kykie na Suid-Afrikaanse rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met sy eie vraag: ?Is ek `n Grotheld??Gert Struwig (Cobus Venter) is `n rerige erige Grotman. Hy is beslis nie `n metroman nie. Naas die Bybel is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braaivleise, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. `n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man! Hierdie produksie verseker skaterlagtye saam met die Grotheld en bied `n komiese kykie op Suid-Afrikaanse rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met die vraag: Is ek `n Grotheld? Cobus Venter op sy beste!Gert Struwig (Hannes Muller) is `n rerige erige Grotman. Hy is beslis nie `n metroman nie. Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braais, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby. Sy lewe draai om rugby. Sy helde is rugbyspelers. Sy bestaan is rugby. `n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man! Skaterlag tye saam met die Grotheld en `n komiese kykie na Suid-Afrikaanse rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met sy eie vraag: “Is ek `n Grotheld?”