Kinders by Dosyne
‘n Opvoedkundige komedie oor die uitdagings van moderene ouerskap.
Kom ons wees eerlik. Maak nie saak hoe baie kinders jy het nie, ouerskap bly moeilik en ongelukkig word geen kind gebore met ‘n handleiding nie. Nou dat ek daaroor na dink, is dit nie ‘n te slegte ding nie, want niemand van ons soek ‘n paper cut dáár nie.
Ons almal doen ons heel beste om ons kinders reg op te voed – niemand wil hulle kinders aspris opfoeter nie, maar soms raak die opvoeding, opfoetering.
In hierdie skreeusnaakse opvoedkundige komedie kyk ons na die top 10 opfoeters wat ons by ons ouers geerf het om ons kinders mee groot te maak.
Ideal vir ‘n lekker date-night sonder die kinders
Koop 6 of meer kaartjies en ontvang ‘n GRATIS Gesonde Seks DVD
Dates: 13 August 2018
Ticket prices: R150
Starting time: 19:00
Doors/gates Open at: 18:30
Duration of the Show: 120min
Dress code: Casual-Formal / Semi-Formal
Age Restriction: 16
Tickets sold at https://itickets.co.za/
For more information about Kinders by Dosyne tickets contact Gesonde Seks Admin at
admin@gesondeseks.co.za or call 086 111 2329